Search form

Jeremia 50:12

12Maar dit sal sleg gaan met julle,

julle vyande sal julle verneder,

julle sal die volk word wat die minste belangrik is,

julle land sal ’n droë woestyn word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index