Search form

Jeremia 50:14

14Julle wat skiet met ’n pyl en boog,

julle moet Babel aanval van al die kante.

Julle moet skiet, julle moet al julle pyle gebruik,

want Babel het sonde gedoen teen die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index