Search form

Jeremia 50:16

16Julle moet die mense wat koring saai,

uit Babel laat verdwyn,

en ook die mense wat koring afsny.

Julle moet hulle doodmaak met ’n swaard

wat nie ophou om dood te maak nie.

Al die mense van ander lande

sal na hulle eie volke en lande vlug.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index