Search form

Jeremia 50:24

24Babel, jy het ’n vangstrik gemaak,

en dit het jóú gevang,

maar jy het dit nie geweet nie.

Jy sit vas, want jy wou oorlog maak teen die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index