Search form

Jeremia 50:3

3want ’n volk het uit die noorde gekom

en hulle het Babel oorwin.

Hulle het die land leeggemaak,

daar is nie mense nie,

niemand woon nou daar nie,

die mense en diere het gevlug.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index