Search form

Jeremia 50:31

31Die Here praat, die Here wat oor alles regeer, sê:

“Luister, opstandige mense,

Ek is teen julle,

want die dag het gekom

wanneer Ek julle sal straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index