Search form

Jeremia 50:42

42Elkeen het ’n pyl en boog en ’n spies,

hulle is wreed,

hulle is vir niemand jammer nie.

Wanneer hulle skree,

dan raas dit soos die see.

Hulle ry op perde,

en hulle is gereed om oorlog te maak

teen julle, mense van Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index