Search form

Jeremia 50:43

43Wanneer die koning van Babel

hoor dat sy vyande kom,

dan word sy hande pap,

hy word bang, hy kry seer

soos ’n vrou wat ’n baba kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index