Search form

Jeremia 50:44

44“Dit moet julle weet,

soos die diere in ’n weiveld langs ’n waterstroom vlug

wanneer ’n leeu uit die bosse

by die Jordaan-rivier kom,

so sal Ek die Edomiete skielik laat vlug uit hulle land

en Ek sal iemand kies om oor die land te regeer.

Want wie is soos Ek, en wie kan doen wat Ek doen?

Watter koning kan téén My wees en aanhou lewe?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index