Search form

Jeremia 51:11

11Julle moet die pyle skerpmaak

en genoeg pyle saamneem.

Die Here het die konings van Medië

wakker gemaak,

want Hy wil Babel verwoes,

Hy wil hulle straf omdat hulle

sy tempel afgebreek het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index