Search form

Jeremia 51:12

12Julle moet die vlag in die lug ophou

by die muur van Babel,

julle moet wagte rondom die stad laat staan,

julle moet soldate laat wegkruip rondom die stad,

want die Here het besluit

en Hy sál doen wat Hy gesê het

met die mense van Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index