Search form

Jeremia 51:14

14Die Here wat oor alles regeer,

het besluit, en Hy is self die getuie.

Hy sê: “Ek sal baie soldate in jou laat kom,

so baie soos sprinkane,

en hulle sal skree en jou oorwin.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index