Search form

Jeremia 51:17

17Maar mense wat beelde maak

en wat hulle dien, is dom,

daardie mense weet niks.

Die beelde kan niks vir hulle doen nie,

daar is nie lewe in die beelde nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index