Search form

Jeremia 51:2

2Ek stuur vyande wat die mense van Babel

sal wegvat soos die wind kaf wegwaai.

Hulle sal die land leegmaak,

want hulle sal van al die kante kom

op die dag wanneer die oorlog begin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index