Search form

Jeremia 51:25

25Die Here sê:

“Babel, jy was die berg

wat die hele aarde verwoes het,

maar hier is Ek, en Ek is téén jou.

Ek steek my hand uit teen jou

en Ek stoot jou van die rotse af

en Ek maak jou soos ’n berg wat verbrand is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index