28Julle moet vir hierdie mense sê
hulle moet gereedmaak
om oorlog te maak teen Babel:
die konings van die Mediërs,
die goewerneurs, al die regeerders,
en al die mense in die lande waaroor
hulle regeer.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.