Search form

Jeremia 51:29

29Die land Babel skud en bewe,

want die dinge wat die Here besluit het,

sal gebeur.

Hy het besluit dat Babel ’n leë plek sal word,

’n plek waar nie mense woon nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index