Search form

Jeremia 51:3

3Die boogskutters van Babel

moenie tyd kry om hulle pyle

te skiet en hulle harnasse aan te trek nie.

Die vyande moenie jammer wees

vir die jongmanne van Babel nie,

hulle moet al die soldate doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index