Search form

Jeremia 51:30

30Die soldate van Babel het opgehou veg,

hulle bly agter die mure,

hulle het swak geword, hulle is soos vroue.

Die vyande het die huise van die stad

aan die brand gesteek

en hulle het die poorte oopgebreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index