Search form

Jeremia 51:33

33Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê:

“Ja, Babel is soos ’n dorsvloer,

die mense is gereed om die koring te trap.

Oor ’n kort tydjie sal die vyande so op hulle trap.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index