Search form

Jeremia 51:34

34Koning Nebukadnesar was soos ’n monster.

Hy het ons ingesluk en opgevreet,

daar het niks van ons oorgebly nie.

Hy het ons ingesluk, hy het sy maag vol geëet,

hy het ons leeggedrink en weggestoot.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index