Search form

Jeremia 51:35

35Die mense van Sion sê:

“Die Here moet die mense van Babel straf

oor die dinge wat hulle aan ons gedoen het.

Hulle het ons seergemaak,

hulle het ons bloed laat vloei.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index