Search form

Jeremia 51:36

36Daarom sê die Here:

“Kyk, Ek sal die mense straf oor wie julle kla,

Ek sal Babel se baie water laat droog word,

ook sy fontein sal droog word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index