Search form

Jeremia 51:44

44Ek sal vir Bel straf in Babel,

Ek sal alles wat hy ingesluk het,

uit sy mond ruk.

Volke sal nie meer na Babel gaan nie.

Babel se muur sal omval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index