Search form

Jeremia 51:47

47Dit moet julle weet, die tyd sal kom

wanneer Ek die gode van Babel sal straf.

Almal in die land sal dan besef dat hulle

niks beteken nie

wanneer die dooie mense oral in die land lê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index