Search form

Jeremia 51:5

5want Israel en Juda is nie soos weduwees nie,

weduwees wat niemand het om hulle te beskerm nie.

Israel en Juda het ’n God.

Hy is die Here wat oor alles regeer.

Die mense van Galdeër-land het baie verkeerde dinge gedoen,

maar die Heilige God van Israel is by Israel en Juda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index