Search form

Jeremia 51:50

50Julle wat vry weggekom het

en nie gesterf het nie,

julle moet gaan, julle moenie wag nie.

Julle is ver van hier in ’n ander land,

maar julle moet dink aan die Here,

julle moet Jerusalem onthou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index