Search form

Jeremia 51:51

51Ons vyande het ons verneder,

hulle het ons gespot, ons is skaam,

want vreemde mense het ingekom

in die gewyde plekke van die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index