Search form

Jeremia 51:55

55Die Here is besig om Babel te verwoes,

Hy wil hulle groot geraas laat ophou.

Die vyande kom soos branders teen die stad,

branders wat raas en dreun.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index