Search form

Jeremia 51:56

56Ja, daar kom vyande oor Babel,

hulle verwoes alles.

Hulle vang die soldate van Babel

en breek hulle pyle en boë,

want die Here is ’n God wat straf,

en Hy sal straf, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index