Search form

Jeremia 51:57

57Die Koning praat,

sy Naam is die Here wat oor alles regeer.

Hy sê: “Ek sal die mense van Babel

dronk maak, hulle amptenare,

hulle wyse mense, hulle goewerneurs,

hulle regeerders en hulle soldate,

en hulle sal vir altyd aan die slaap raak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index