Search form

Jeremia 51:58

58Die Here wat oor alles regeer, sê:

“Die vyande sal die breë muur van Babel

heeltemal afbreek

en hulle sal sy poorte verbrand.

Baie mense het daar baie hard gewerk,

maar dit het niks gehelp nie,

alles wat hulle gebou het, sal verbrand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index