Search form

Jeremia 51:6

6Julle moet vlug uit Babel,

elkeen moet sy eie lewe red.

Julle moenie daar bly wanneer die Here

hulle straf oor hulle sonde nie,

want dit is nou die tyd dat die Here

hulle wil straf oor wat hulle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index