Search form

Jeremia 51:7

7Babel was ’n goue beker in die hand

van die Here

en die wyn in die beker het al die mense

op die aarde dronk laat word.

Die mense het van die wyn gedrink,

en hulle het mal geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index