Search form

Jeremia 52:10

10Hy het Sedekia se seuns en ook die amptenare van Juda laat doodmaak in Ribla. Sedekia moes kyk terwyl hulle dit gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index