Search form

Jeremia 52:11

11Toe het die koning Sedekia se oë laat uitsteek en hy het Sedekia met kettings laat vasbind. Daarna het die koning van Babel vir Sedekia na Babel laat bring en hy het Sedekia daar in die tronk gehou totdat hy gesterf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index