Search form

Jeremia 52:12

12Nebusaradan, die hoof-offisier van die koning van Babel, het gekom in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, in die negentiende jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het. Hy het in Jerusalem kom doen wat die koning van Babel vir hom gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index