Search form

Jeremia 52:20

20Die twee pilare en die groot waterbak en die twaalf beeste onder die waterbak, en die waentjies wat koning Salomo vir die tempel laat maak het, was so swaar dat ’n mens dit nie kon weeg nie. Al hierdie goed was van brons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index