Search form

Jeremia 52:27

27Die koning van Babel het hulle laat doodmaak in Ribla, in die land Hamat.

Hy het ander Judeërs laat wegvat uit hulle land en hy het hulle na Babel gestuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index