Search form

Jeremia 52:4

4en koning Nebukadnesar van Babel het oorlog kom maak teen Jerusalem, hy en sy soldate. Dit was in die negende jaar nadat Sedekia koning geword het, op die tiende dag van die tiende maand. Die soldate van Babel het tente opgeslaan en ’n grondwal gebou rondom die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index