Search form

Jeremia 6:23

23Elkeen het ’n pyl en boog

en ’n spies in sy hand.

Hulle is wrede mense,

hulle is vir niemand jammer nie.

Wanneer hulle skree,

dan is dit soos die see wat hard raas.

Hulle ry op perde en hulle is gereed

om oorlog te maak

teen julle, mense van Sion.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index