Search form

Jeremia 6:7

7’n Put hou aan om vars water te gee,

en net so hou hulle aan om verkeerde dinge

te doen.

Ek hoor hoe hulle mense laat swaarkry

en hoe hulle die mense seermaak,

Ek sien altyd net siekte en seerplekke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index