Search form

Jeremia 6:9

9Die Here wat oor alles regeer, sê:

“Dit is nog net die mense van Juda wat lewe,

maar die Assiriërs moet nog meer

van hulle kom doodmaak.

Die Assiriërs moet hulle doodmaak

soos mense die ranke in ’n wingerd afsny.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index