Search form

Jeremia 7:30

30Die Here sê: “Ek het dit gedoen omdat die mense van Juda dinge gedoen het waarvan Ek nie hou nie. Hulle het afgodsbeelde neergesit in die tempel wat my Naam het en hulle het my tempel ontwy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index