Search form

Jeremia 7:34

34In die stede van Juda en in die strate van Jerusalem sal niemand feesvier en vrolik wees nie, en niemand sal daar trou nie, want die land sal verwoes wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index