Search form

Jeremia 8:1

1Die Here sê: “In daardie tyd sal mense die bene van die konings van Juda uit hulle grafte uithaal, en ook die bene van die koning se amptenare, en die bene van die priesters en die profete en die mense wat in Jerusalem woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index