Search form

Jeremia 8:10

My volk het nie skaam geword nie

10“Omdat dit so is, sal Ek hulle vroue vir ander mense gee en sal Ek ander mense bring om hulle grond te vat, want almal, klein en groot, wil ryk word van ander mense se goed, en die profete en priesters bedrieg my volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index