Search form

Jeremia 8:12

12Hulle het slegte dinge gedoen wat Ek haat, maar hulle het nie skaam geword nie, hulle is nie jammer nie. Daarom sal hulle ook sterf in die oorlog, Ek sal hulle straf, en hulle sal sterf.”

Dit het die Here gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index