Search form

Jeremia 8:13

13“Hulle het nie gedoen wat hulle moet doen nie. Hulle was soos wingerdstokke en vyebome wat nie druiwe en vye gehad het toe Ek dit wou pluk nie, en die blare het verlep. Daarom sal Ek hulle vir ander mense gee om weg te vat.”

Dit het die Here gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index