Search form

Jeremia 8:14

Die vyande kom

14“Die mense van Juda sal vir mekaar sê: ‘Hoekom sit ons? Kom ons gaan na die stede wat sterk mure het, kom ons gaan sterf daar, want ons God die Here wil ons laat sterf. Hy wil hê ons moet water drink wat giftig is, want ons het sonde gedoen teen Hom.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index